|
Download New Songs
Listen & stream
|
|
Matakitaki i runga Youtube
Whenua

Āwherika ki te Tonga
Kua tapirihia
01/01/1970
Ripoata
[Ehara i te waiata e pa ana
]
[Taapirihia nga Kaitoi Paatahi]
[Tango Kaitoi Hononga]
[Tāpiri Kupu]
[Tāpirihia nga Kupu Whakamaori]
"Die Een" Waiata
"Die Een" he kupu kei te zulu, afrikaans reo.
Ko te tikanga "Die Een" ka ahu mai i te zulu, afrikaans reo, karekau e huri ki te whakamaoritanga Ingarihi.
Geniet Deon Groot se musiekvideo van Die Een!
Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse en sit dit op jou playlist --
Lirieke:
Voel nie meer die donker
Voel nie meer die seer
Dit wat ons gehad het
Daars nog baie om te leer
Voel jy nog die hartklop
Voel jy hoe dit brand
As ons saam loop in die strate
Saam loop hand aan hand
Jys vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die
Een wat langs my lê
Daars soveel meer wat ek wil sê
As ons die stukkies bymekaar maak
Sal ons lewens ook meer sin maak
Soveel meer sin maak
Jys vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die bloed hier in my bors
Ek het my tyd te veel gemors
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Jys vir my die een
Vir my
Jy haal die sout hier uit my wonde
Maak my heel maak my gesond
Jy is die soet hier in my mond
Jys vir my die een
Al is die tyd vir ons geleen
En As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die bloed hier in my bors
Ek het my tyd te veel gemors
As die dinge om ons swaar raak
Is jy al wat vir my saak maak
Jys vir my die een
Jys vir my die
Ooooooo hooooooo hooooooo hooooooo
Jy haal die sout hier uit my wonde
Ooooooo hoooooooo hooooooo hooooooo
Jy maak my heel maak my gesond
Oooooooo hoooooo hoooooo hoooo
Laat my hart oor joune reen
Jys vir my die een
Jys vir my die een
Regisseur
Quintin van der Merwe
Kameras
Quintin van der Merwe
Redigeerder
Quintin van der Merwe
Kleur Redigeerder
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Konsep
Deon Groot & Quintin van der Merwe
Produksie Bestuurders
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Vervaardiger
Quintin van der Merwe
Liedjie opname:
Jake Odendal
Liedjieskrywer en liedjie publikasie
Deon Groot / Vonk Uitgewers CC
Subscribe here: